Share This Post

Afrikaanse PowerPoints en Werkvelle

Afrikaanse PowerPoints en Werkvelle

Kyk, as daar een ding is wat ‘n mens omtrent GLAD NIE op die internet kry nie, is dit Afrikaanse PowerPoint lesse volgens die KABV. Wel, hier is darem ‘n oulike opsie.

H&R Productions het verskriklik oulike lesse vir onderwysers. Dit is ook uitstekend vir Tuisskolers. En baie daarvan is gratis!

Die PowerPoints is ook nie net ‘n paar slides nie, dit dek die hele afdeling. Veral in Sosiale Wetenskappe! Daar is ook baie PowerPoints vir Afrikaanse taallesse en selfs om Engels as ‘n tweede taal aan te leer. Daar is ook Engelse hulpmiddels as jy sou belangstel. Klik op die skakel onder die prentjies om die produkte te kry.

Hier is ‘n paar van ons gunsteling Afrikaanse produkte:

Besoek die H&R Productions winkel op Teacha!

Share This Post

8 Comments

  1. Hallo, ons het sopas vir die eerste keer op julle afgekom. Baie, baie dankie vir die positiewe skrywe. Ons is so bly dat ons harde werk raakgesien word. Daar is nog so baie wat ons graag wil doen en mense soos julle spoor ons aan. Groete en mooi loop. Riana en Helen. H & R Productions. Teacha webtuiste.

    Reply
  2. Baie oulik!!

    Reply
  3. Lyk baie oulik!! Nuwe inspirasie!!

    Reply
    • Baie dankie Suzette. Gaan laai gerus ons gratis materiaal.

      Reply
  4. This is great, please let me have some of your free activities, i teach afrikaans grade 3

    Reply
  5. Goeiedag

    Hoe ka n ek aansluit om presentations te kan kry. Ek is ‘n afrikaanse onnie.

    Is MAL hieroor…. dankie vir julle!!!!!
    Vriendelike groete
    Esme Opperman

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.