Author: Onnies Online

‘n Ondersteunde onderwyser sorg vir ‘n positiewe leeromgewing

BIC® se “Colour Your Classroom”-veldtog is gefokus op die bemagtiging van Suid-Afrikaanse onderwysers wat op ‘n manier hul studente terselfdertyd bemagtig. As ‘n toonaangewende vervaardiger van skryfbehoeftes in SA, bly onderwys ‘n top prioriteit vir BIC® en daarom word hierdie veldtog pryse toegewy aan die skepping van ‘n optimale leeromgewing vir beide leerders en opvoede...

Diensverskaffer kollig: Hoe Mindbourne Wiskunde hulpbronne in die 21ste eeu bring

Die gebruik van tegnologie en aanlyn leer word vinnig die nuwe paradigma in die onderwys. Deur aanlynbronne te gebruik, kan leerders meer verantwoordelikheid neem vir hul eie leer, terwyl hulle deur hul onderwysers gelei word. Opvoedkundige beginsels soos gedifferensieerde leer, probleemoplossing en die omgekeerde klaskamerbenadering kan nou verwesenlik word deur die kragtige medium van aanlynhulp...

Met BIC se “Kleur Jou Klaskamer” Veldtog, Kan Onderwysers vir ‘n Jaar Lank Skryfbehoeftes Wen!

As ‘n voorste skryfbehoefteshandelsmerk in Suid-Afrika, is BIC® vasbeslote om ‘n baie belangrike gemeenskap te dien: onderwysers, en dit is dié vasberadenheid wat die 2021 BIC® “Kleur Jou Klaskamer” veldtog tot stand gebring het. Met die missie om die Suid-Afrikaanse onderwysgemeenskap op ‘n sinvolle manier te betrek, daag BIC® Skryfbehoeftes alle onderwysers uit om v...

Hoe om 40% op e-handboeke te bespaar as jy by FNB bank

Op soek na die goedkoopste manier om e-handboeke te koop? As jy ‘n FNB-klant is, kan jy 40% bespaar op e-handboeke wanneer jy dit by eBucks koop. FNB- of RMB Private Bank-klante kan e-handboekbewyse met hul eBucks koop in die eBucks-winkel en 40% bespaar. Die geskenkbewyse kan gebruik word by Snapplify.com, waar jy dit kan gebruik dit om e-handboeke te koop vir enige KABV (CAPS) kurrikulum e...

Moedig aan, maar moenie prys nie: ’n nuwe benadering tot selfbeeld en skoolprestasie

Lauren Brown, Eenheid vir Studente-ontwikkeling / Kognitiewe Ontwikkelingspesialis Wat laat kinders goed doen op skool? Dis maklik om te dink die antwoord is ’n hoë IK, ’n uitstekende skool met hoë akademiese standaarde, knap onderwysers, ’n kreatiewe kurrikulum en hoë eise wat aan leerders gestel word. Alhoewel hierdie dinge sekerlik ’n rol speel, lê die ware sleutel tot akademiese sukses nie in ...

Toekomsblik: ’n Student-gesentreerde leerbenadering

Deur Stacey Kirk (Reaching Beyond the Blackboard) Daar’s ’n bekende aanhaling van Benjamin Franklin wat losweg op die volgende neerkom: As ’n mens vir iemand iets sê, vergeet hy dit tien teen een. As jy hom wys hoe dit gedoen moet word, onthou hy dit dálk – maar deur hom betrokke te maak by die proses, leer jy hom ’n nuwe vaardigheid.  Gegewe die geweldige aanpassings wat ouers en onderwysers...

  • 1
  • 2